Carrie Coon

Carrie Coon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 24 Januarie 1981 (1981-01-24)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carrie Coon (gebore 24 Januarie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Gone Girl (2014), The Post (2017), en Avengers: Infinity War (2018), en in die televisiereeks The Leftovers (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy